Page 1 of 11

1 | B l a d s y

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: HITTE-OORDRAG - STROMING / KONVEKSIE EN STRALING

NATUURWETENSKAPPE: BEPLANNING EN VOORBEREIDING

GRAAD 7 KWARTAAL 3 KENNISAFDELING ENERGIE EN VERANDERING

ONDERWYSERS

DATUM: Kwartaal 3; Week 5 en Week 6_2023 & 2024

Doel / Onderwerp / Inhoud /

Konsepte / Vaardighede

(WAT gaan ek onderrig /

begelei/ondersteun...)

Onderwysmetodologië & Klaskamerbestuursvaardighede

(HOE gaan ek onderrig/begelei/ondersteun...)

Bronne / LOOM

(WAT gaan ek gebruik om te

onderrig/begelei/ondersteun...)

Onderwerp: Hitte-oordrag

Inhoud:

• Stroming / Konveksie

• Straling

Konsepte:

• Hitte kan op drie maniere oorgedra

word:

- geleiding,

- stroming / konveksie, en

- straling.

• Stroming / Konveksie:

- Is die oordrag van hitte van een

plek na ‘n ander deur die

beweging van vloeistof- of

gasdeeltjies.

o Lug en water ‘sit uit’ wanneer

dit verhit word en die deeltjies

beweeg opwaarts.

o Wanneer dit afkoel, beweeg

hulle weer afwaarts.

o Dit staan bekend as

konveksiestrome.

• Straling:

- Is die oordrag van hitte wat nie

fisiese kontak of beweging van

deeltjies vereis nie.

- Hitte vanaf die son beweeg

hoofsaaklik, deur straling, deur die

leë ruimte na die Aarde.

- Blink oppervlaktes (soos silwer) is ‘n

goeie weerkaatser van hitte en

donker oppervlaktes (soos swart)

absorbeer hitte-energie.

METODOLOGIE:

• Die metodologie is in die les ingesluit.

BETREK:

• Skep ‘n haak om die leerders se aandag te verkry. Gebruik dit om nuuskierigheid

te wek:

- Indien daar toegng tot ‘n lawalamp is, kan dit hier gebruik word om die

leerders se aandag te trek. Verdonker die klaskamer soveel as moontlik deur

alle ligte af te skakel. Skakel die lawalamp aan en laat die leerders die klas

binnekom. Die lawalamp sal die leerders se nuuskierigheid prikkel. Nadat die

leerders tot rus gekom het en gereed is vir leer vra die leerders die volgende

vrae (wakker nuuskierigheid aan en stimuleer leerders):

o Weet enige een van julle wat ons hierdie ding noem? (Daar mag dalk

een of twee leerders in die klas wees wat die antwoord ken.)

o Wat dink julle gebeur hier?

o Kan julle vir my verduidelik wat hier gebeur?

o Hoe werk dit? (Laat die leerders toe om moontlike antwoorde te

bespreek.)

• Wys ‘n video-uittreksel aan die einde van die aktiwiteit wat handel oor konveksie

aan die leerders. Die video handel oor hoe ‘n lawalamp werk. Dit sal hulle

nuuskierigheid bevredig. Moet hulle nie nou al van ‘n verduideliking voorsien nie.

• Probleem: Hoe beïnvloed hitte die vloeistof in die lawalamp?

ONDERSOEK, VERDUIDELIK, BREI UIT:

Aktiwiteit 1: Stroming/Konveksie (Sasol Inzalo/Siyavula Gr 7-B LB bl. 65 – 71)

Daar is ‘n verskeidenheid video-uittreksels in die bronnekolom aan die regterkant

beskikbaar. Kies ‘n bron wat by die leerders in die klas pas, met inagneming van die

leerders se taalvaardighede. Wys die video as ‘n demonstrasie indien daar nie tyd is

om die eksperiment te doen nie. Aangesien hierdie ‘n demonstrasieles is, onthou dat

die leerders ‘n waarnemingsaktiwiteit moet doen. Die leerders het ‘n

vertakkingsdiagram die vorige week begin en het die eerste deel (Geleiding) voltooi.

e-Bronne:

SASOL Inzalo/Siyavula Gr 7-B

Leerderwerkboek:

• https://www.siyavula.com/read

SASOL Inzalo/Siyavula Gr 7 Ouer- /

Onderwysergids:

• https://www.siyavula.com/read

Naslaanwerk:

Teachers for Tech and Science:

• http://teachersfortechandscienc

e.co.za/gr7-term-3/term-3-topic- 3/

• NECT Natural Sciences Lesson

Plan Term 3

TOK:

• Woordelys / Wetenskap

woordeboek

Veiligheid:

Volwasse toesig om beserings, morsing

en beskadiging te voorkom, word

aanbeveel.

Algemene Materiale:

• Video-insetsels vanaf die internet,

• Wetenskap dagboek of

werkboek, skryfbehoeftes,

• Rekenaar / tablette / slimfone,

ens.

Aktiwiteit 1:

• Apparaat:

Page 2 of 11

2 | B l a d s y

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: HITTE-OORDRAG - STROMING / KONVEKSIE EN STRALING

- Straling verhit donker oppervlaktes

(absorbeer hitte) vinniger as blink

oppervlaktes (weerkaats hiite)

SASOL INZALO/Siyavula Gr 7-B:

Onderwysergids (bl. 98 – 115)

Leerderhandboek (bl. 65 – 81)

NECT:

Natural Sciences Lesson Plan Term 3 (bl. 73 –

116)

Vaardighede:

• Toegang tot en herroep van inligting

• Waarneming

• Vergelyking

• Meting

• Sortering en klassifisering

• Identifisering van probleme en kwessies

• Vraagstelling

• Voorspelling

• Hipotisering

• Beplanning en uitvoering van

ondersoeke

• Vaslegging van inligting

• Interpretasie van inligting

• Kommunikasie

TOK:

• Lees met dieper begrip

- Lees en interpreter data

• Skryf met klaarheid

- Waarnemingsvaardighede

o Wat sien ek?

o Wat dink ek?

o Waaroor wonder ek?

- Neem notas:

o Gebruik denkkaarte,

krabbelnotas of ander

denkdiagramme om denke

sigbaar te maak.

o Herskryf inligting in denkkaarte,

krabbelnotas of

denkdiagramme in ‘n

paragraaf.

- Gebruik simbole in ‘n diagram as ‘n

taal om betekenis te gee.

• Woordeskat:

- stroming / konveksie

- uitsit

- konveksiestroom

bv.

Gebruik dieselfde praktyke as die vorige week, maar plaas die fokus op konveksie en

stroming. Verwys terug na die verwarmer gesprek wat aan die begin van die lesplan

die vorige week plaasgevind het.

Vraag:

Skakel weer die verwarmer in die klas aan soos die vorige week. Ek kan voel daar is

hitte in die lug, maar hoe weet ek dat hitte-oordrag plaasvind? Gebeur hitte-oordrag

slegs in die lug?

Probleem:

Indien ek water op ‘n stoof kook, hoe verhit al die water en nie net die water onder in

die pot wat aan die stoofplaat raak nie?

Wys die video-uittreksel wat handel oor konveksiestrome aan die leerders. Kies,

weereens, versigtig uit die lys van moontlike uittreksels of doen die eksperiment in die

klas. [Stel die eksperiment met die toebehore wat in die bronnekolom gelys is, op.

Meet 200 ml koue water in ‘n glas beker. Sit die beker op ‘n gaasplaatjie bo-op ‘n

drie-been staander. Gooi ‘n klein hoeveelheid kaliumpermanganaat in die beker en

laat dit afsak na die bodem (wees versigtig om dit nie te roer nie). Gebruik ‘n hittebron

soos ‘n Bunsen-brander, spirituslampie of ‘n olielampie om die water te verhit. Stel ook

‘n tweede beker met kaliumpermanganaat, wat nie verhit word nie, as ‘n kontrole op.]

Waarneming:

Die leerders skryf wat hulle waargeneem het deur gebruik te maak van ‘n Sien, Dink,

Wonder, op die tweede deel van die Vertakkingsdiagram neer.

• Wat het jy waargeneem toe die water stadig in die beker wat verhit word, begin

warm word? Teken ‘n prent wat wys wat jy gesien het.

• Wat is besig om met die kaliumpermanganaat in die beker te gebeur?

• Kan jy die patroon wat jy sien/waarneem verduidelik?

• Vergelyk dit met die beker wat nie verhit word nie. Wat neem jy in hierdie beker

waar?

- 2 x 250 ml glas bekers

- Driebeenstaander

- Gaasdraadmat

- Bunsen brander / olielamp /

kers

- Kaliumpermanganaat

kristalle

- Stuk wit karton

- Water

- Teelepel

Aktiwiteit 2:

• dowwe swart papier

• wit papier

• aluminium foelie (tinfoelie)

• 3 alkohol termometers

• stophorlosie / tydhouer / selfoon

• gom / kleefband / Prestik

PhET Simulasie: Geleiding

• https://phet.colorado.edu/sims/ht

ml/energy-forms-and- changes/latest/energy-forms- and-changes_en.html

VIDEO-BRONNE:

Konveksie:

• Colourful convection currents:

https://www.youtube.com/watch

?v=RCO90hvEL1I&feature=emb_tit

le

• How does it work? – Lava lamps:

https://www.youtube.com/watch

?v=DL3Ez9bxMTo&feature=emb_ti

tle

• Convection currents in a beaker

of water:

https://www.youtube.com/watch

?v=dZdz9UDNhDA

• Convection currents:

https://www.youtube.com/watch

?v=0mUU69ParFM

Evaluering en Hersiening:

• Thermal conduction, convection

and radiation:

https://www.khanacademy.org/s

cience/physics/thermodynamics/

specific-heat-and-heat- transfer/v/thermal-conduction- convection-and-radiation

Page 3 of 11

3 | B l a d s y

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: HITTE-OORDRAG - STROMING / KONVEKSIE EN STRALING

- stralingshitte

- elektromagnetiesegolwe

- vakuum

- hitte absorbeer

- hitte weerkaats

- dof

- weerkaats / reflekteer

- absorbeer / opneem

Verduidelik kortliks aan die leerders, met behulp van die skets aan die

linkerkant, wat gebeur wanneer hitte van een plek na ‘n ander oorgedra

word deur die beweging van vloeistof of gas deeltjies.

Die leerders kan daarna die probleemstellingsvraag beantwoord deur

gebruik te maak van dit wat hulle geleer het.

Die leerders kyk nou na die video-uittreksel wat die toepassing van hierdie inligting

binne in die lawalamp wys. (SIen die bronne kolom aan die regterkant.)

Toepassingsvraag:

1. Gebruik dieselfde beginsel en besluit waar jy ‘n lugversorger sal installeer; naby

die plafon of naby die vloer? Verduidelik jou antwoord.

2. Dink jy hierdie beginsel kan op ‘n groter skaal toegepas word? Kan jy aan ‘n

voorbeeld dink?

3. Kan jy hierdie beginsel in ‘n ander vak gebruik? Watter vak en waar in die vak?

[Lei die leerders na ‘n vak soos Aardrykskunde, waar hulle die klimaat van die

Aarde en spesifiek land- en seebriese en die uitwerking van seestrome bestudeer

het.]

Aktiwiteit 2: Straling (SASOL Inzalo/Siyavula Gr 7-B bl. 71 – 77)

Op watter ander manier kan hitte oorgedra word? Ons weet dat hitte deur ... in

vastestowwe oorgedra word en dat hitte in vloeistowwe en gasse deur ... oorgedra

word. Die leerders kan hierdie sin voltooi.

Maak ‘n stelling soos bv.:

Maar wat van die Son? Dit dra ook hitte oor. Maar tussen die Aarde en die Son is

daar die vakuum van die ruimte. Daar is geen vloeistof, gasse of vastestowwe wat

help met die oordrag van hitte nie. Die Son raak ook nie direk aan die Aarde nie. So,

hoe voel ons dan die hitte van die Son?

Doen ‘n eksperiment om te wys hoe hitte deur straling oorgedra kan word:

Stel die eksperiment voor die tyd op. Hierdie eksperiment sal buite in die sonlig

plaasvind. Verwys na die weervoorspelling om te verseker dat dit op ‘n sonnige dag

kan plaasvind. (Sien die lys van materiale in die bronne kolom aan die regterkant.)

• Vou drie eenvoudige koeverte van drie verskillende materiale:

- 1 tinfoelie koevert

- 1 wit papier koevert

- 1 dowwe swart papier koevert

• Druk ‘n termometer in elke koevert sodat slegs die bol van die termometer in die

koevert is en die termometer maklik leesbaar is.

• Stel drie stasies, gerieflik gespasieër, buite in ‘n sonnige area wat redelik teen die

wind beskerm is, op.

• Plak die drie koeverte elk op ‘n stasie (Prestik) in direkte sonlig en sit die

termometer in die koevert soos voorheen verduidelik.

• Stel drie leerders om die temperatuur op die termometers te lees aan. (Geen vat,

net lees.)

• Stel ‘n leerder aan as die tydhouer. Die leerder kan sy/haar eie selfoon gebruik

om tyd te hou.

• Conduction – Convection –

Radiation – Heat transfer:

https://www.youtube.com/watch

?v=HpCvWuvCUoA

• Heat Transfer: Conduction,

Convection and Radiation RAP:

https://www.youtube.com/watch

?time_continue=8&v=7Y3mfAGVn

1c&feature=emb_title

Couldn't preview file
There was a problem loading this page.